woensdag 6 maart 2013

Eversdal (2)


Eversdal (2)

Ek ga probeer om Afrikaans te praat, so kan ek oefen en kan hulle ook beetjie die taal leer. Ek het vandaag myn eerste lessies gegeƫ in Eversdal. Die kinders het baie goed gewerk. By die natuurwetenskappe vertel hulle die hele tyd verhale oor die diere wat hulle al het gesien. By die wiskundeles was het een beetjie moeilik voor die leerders. Hulle moest die staafgrafieke teken. Ek vind het gek dat hulle dat nu al moet kun.
Na baie tyd en baie geduld is het gelukt. More moet ik opniew die wiskunde geef, ons ga dan die sirkeldiagramme bespreek.

Die kinders wees hier baie lief. Hulle geef ons die tekeninge, die speelgoedjes en snoepjies. Hulle is ook baie niewskierig naar Belgiƫ, hulle het baie vrae die ek probeer te beantwoord.

Vandaag was er ook ’n seer bekende skryver op bezoek. Jaco Jacobs, hij het al baie kinderboekjies geskryf. Die kinders wees dol op hem! Hulle hou van se boekjies.
(Ek typ waarskynlik nog baie foute, maar ek kan maar probeer, ek typ het soos het hier klink.)

Ek het ook die eerste skype-gesprek met die Berkenboomkinders gehet. Het was lekker (leuk kennen ze hier niet, ze gebruiken lekker). Hopelik kan ons volgende keer skype met die leerders van Eversdal erby.

Ps: nog wat grappige uitspraken van kindertjes vandaag:

Juf: Ethan, kom mij jouw schrift tonen.
Ethan: Ok juf.
Juf: Ethan, ik hoop dat je die grafiek met een lat hebt getekend.
Ethan: Ja juf, dat heb ik gedaan maaaar…
Juf: Maar wat Ethan?
Ethan: Mijn lat ging altijd maar scheef, zij wou niet recht liggen!

(Kinderen uit graad 4 hebben een eigen museum gemaakt in de klas met oude voorwerpen)
Carli: Voor het museum heb ik een heel oud boek meegebracht. Het is van voor de eerste wereldoorlog.
George: Juf, wat is die eerste wereldoorlog?
Juf: Het was een oorlog over de hele wereld, we hebben er twee gehad. De eerste en de tweede wereldoorlog.
Andrew: Juf, wat is er met de derde gebeurd?

Baaaaai!

Geen opmerkingen:

Een reactie posten