woensdag 24 april 2013

Stageweek 10



Ek gaan vandaag nog es probeer om in die Afrikaanse taal te skryf.
Algemeen verloop die weke hier op dieselfde manier. Ons gêe oordag les, in die middag dans ons en in die aand werk ons beetjie vir skool en maak ons lekkere kos. Ons introduseer Jeroen Meus in Suid-Afrika en probeer se geregte uit. Maandag het ons spaghetti carbonara gemaak en vir vanaand is ons nog besig ietsjie te soek.

Maar… alles gaat hier nog baie lekker! Ons mag baie klas gêe en ook die dans gaan lekker. Maandag het ek met die kinders lange slierte gemaak van die 3D voorwerpe wat ons geknutsel het tijdens die wiskundeperiodes. Dese slierte het ek vandaag opgehang aan die vensters in die klaskamer. Jammerlyk het ek my fototoestel vergeet. Môre sal ek probeer ‘n fotootjie te maak. Die kinders is baie fier op hulle werk!

Gister het ek nog ‘n keer geskyp met die Belgiese kinders van Berkenboom. Hulle het interessante vrae gestel en ek hoop ek het hulle interessante antwoorde kun gêe.

In die ochtend het ons weer die uitstallings in die bieb verander. Ons het nu ‘n bootjie en ‘n visser gemaak wat boeke uit die see haal.

Vandaag het ek vir die eerste keer ‘n toets gegêe in ‘n klas, graad 6A. Die kinders het oor die algemeen goed gescoor. Alle kinder swat 16 op 20 of meer het, kry ‘n stokkielekkie van meneer Frans. Op die eind van die les het hy naar my gekom en my ook 1 gegêe omdat ek ook flink het gewerk vandaag. ;-)

Dese namiddag kom hier ‘n professor van Wellington met ons praat oor die stage. Hy kom uit Nederland. Daarna gaan ons weer dans, nou met graad 6. Hulle dans op ‘Call me maybe’ ;-). Die danse gaan baie goed, maar hulle het moeite om die dans te onthou. Hulle dans perfekt als ons saam dans, als hulle alleen moet dans, gaan het niet so goed. Daar moet ons nog goed aan werk. Volgende week is die show daar al. Dan mag ons op vrydag vir die hele skool buite op die speelplaas dans. Ons hoop die weer is lekker dan!! 







Geen opmerkingen:

Een reactie posten